101 Gebede vir vroue bevat persoonlike gebede vir elke seisoen en situasie in ’n vrou se lewe. Hierdie sakgrootte gebedeboek bevat verskeie kort gebede oor:

  • Temas soos vreugde, seerkry, eensaamheid, danksegging en leiding;
  • Verskillende persoonlike situasies, soos bv. siekte, finansiële probleme, afdanking, ’n nuwe baba en vele ander situasies wat op vandag se vrou van toepassing is;
  • Verskillende mense soos ‘my tiener’, ‘my man’, ‘my kind wat oorsee werk’; en
  • Temas rondom jou verhouding met God, bv. gehoorsaamheid, liefde vir God, vergifnis en versoening.

Ook ingesluit is ’n gepaste Bybelvers by elke gebed en ’n alfabetiese indeks vir maklike opsoek. Samestelling deur teks van Dini Esterhuizen, Esté Geldenhuys, Elza Meyer, Maretha Maartens en Leana Platt.

Kliek hier om 101 Gebede vir Vroue te koop.

Return to Home

Share Your Thoughts


By signing in, you agree to receive our fantastic weekly afrikaans2letter.
You may opt out at any time, although they're pretty good ;)